Die waarde van elektroniese transaksies dui op ’n moontlike (effensie) oplewing van die ekonomie

Loading player...
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese transaksies (Beti).
17 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min