Die BruCo Groep bied veelvuldige dienste in die landbou mark

Loading player...
Die ‘BruCo’ Groep diens ‘n groot landbou mark en bied baie produkte en dienste vir die boer. Yolanda Maartens het gesels met JD Coetzee, een van die direkteure by BruCo, om meer uit te vind oor BruCo se produkte en dienste vir boere en hoekom luisteraars van BruCo se dienste moet gebruik maak. Besoek hulle gerus by www.brucosa.com
19 Jan 2024 2AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min