Die JSE is die 19de grootste aandeelbeurs in die wêreld

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die markte, kleinhandelgroepe wat vandag handelsverslae bekend gemaak het.
23 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min