Al hoe meer vulstasies meng hul diesel met parafien

Loading player...
Avhapfani Tshifularo, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Petroleumbedryfsvereniging (Saipa) gesels oor hoe wydverspreid die probleem is.
23 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min