Kan die blokketting ‘n entrepreneur help?

Loading player...
Hannes Wessels, algemene bestuurder vir Binance in Suidelike en Franssprekende Afrika gesels oor blokketting, en hoe entrepreneurs dit kan gebruik.
26 Jan 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min