Nuwe protokol kan finansierders noop om aan private spooroperateurs geld te leen

Loading player...
Prof Jan Havenga, direkteur van die Gain Groep en emeritus professor aan die Universiteit van Stellenbosch gesels or die Luxemburg-protokol.
29 Jan 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min