Iets het in Januarie in die vervaardigingsbedryf gebeur, en dis nie goed nie

Loading player...
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom van die Buro vir Ekonomiese Navorsing gesels oor Absa se aankoopbestuurdersindeks (PMI).
1 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min