33ste Kloppers Marathon in Bloemfontein ‘n dag vir die hele gesin

Loading player...
Yolanda Maartens gesels met Mel Mulder van Kloppers, Bloemfontein in afwagting vir Saterdag, 10 Februarie 2024 se 33ste Kloppers Marathon. Sy praat oor hul amptelike liefdadigheid die jaar, New Beginnings, en hoe die publiek ‘n verskil kan maak. Verder bevestig sy dat die dag ook vir die hele gesin is, met hope vermaak en die 4,8 km pret draf/stap vir alle ouderdomme is. Registrasies is nog oop. Besoek Kloppers se Facebook-blad vir meer inligting.
6 Feb 2024 1AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Mid-Morning Magic & Central Media Group wys hul OFM op 'n kunstige manier

Belinda van Zwijndrecht het die Mid-Morning Magic span kom help om 'n heerlike kuns projek aanmekaar te slaan vir die personeel by die Central Media Group, waar almal die geleentheid gekry het om hul merk te kom maak op 'n groot canvas. Die doel... SHOW YOUR OFM. Kom luister saam…
21 Jul 8AM 4 min

ISUZU foot-and-mouth disease Support Campaign recipient expresses gratitude

Amogelang Metswamere and her husband are proud farmers from Witpan Farm. Her farming journey began in 2019 with 4 sheep, and in 2021 she married her husband, a farmer who specializes in goats, sheep, sunflower, and maize where she has since taken charge of the livestock division. She joins Yolanda…
25 Jun 2AM 4 min

GEMS Day: 20 Year Celebration

Pulane Nel Sekepe chats with Dr. Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS. Celebrating two decades of providing healthcare cover and support to public servants, and part of those celebrations includes engaging directly with members in communities across the country.
4 Jun 6AM 4 min

The Big Cover Up: Uitkomsdal

Yolanda Maartens gesels met Bianca by Uitkomsdal in die Noord-Wes. Hul is 1 van die begunstigdes van 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
2 Jun 8AM 2 min