Die pryse van luukse huise in Kaapstad is spotgoedkoop

Loading player...
Dr Andrew Golding, uitvoerende hoof van Pam Golding gesels oor Savills se Prime Residential World Cities Index.
6 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min