Kan die regering aan SA se buitelandse reserwes vat?

Loading player...
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient Groep gesels oor Suid-Afrika se buitelandse reserwes.
13 Feb 2024 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min