Kaapstad betaal huishoudings kontant vir oortollige elektrisiteit

Loading player...
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad gesels oor hoe die stad kontant vir oortollige elektrisiteit gaan betaal.
13 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min