Die FIC sê hulle sukkel om inligting uit regsfirmas en eiendomsagente te kry

Loading player...
Christopher Malan, uitvoerende bestuurder vir nakoming en voorkoming by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) gesels oor die FIC wat sukkel om inligting uit regsfirmas en eiendomsagente te kry.
15 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min