Nuusberig: Twee in hof wat glo hul minnaars vermoor
--:--
'n Man en vrou verskyn vandag in verskillende howe nadat hulle in afsonderlike voorvalle glo hul minnaars vermoor het die afgelope naweek.