Amplats wil 1 uit vyf van sy werkers afdank

Loading player...
Craig Miller, uitvoerende hoof van Anglo American Platinum gesels oor planne om werkers af te dank, en die groep se finansiële resultate.
19 Feb 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min