Die Inligtingsreguleerder begin sy POPIA-spiere bult

Loading player...
Collen Weapond, lid verantwoordelik vir POPIA, Inligtingsreguleerder gesels oor die eerste afdwingingskennisgewing wat uitgereik is vir direkte bemarking.
28 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min