Bitcoin laat waai deur $60 000

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Luno Suid-Afrika gesels oor wat die bitcoin-prys so agressief dryf, en hoe om die mark op die regte manier te betree.
28 Feb 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min