Die mark en die rand eindig die week naby aan gister se vlakke

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte, en Absa se aankopebestuursindeks (PMI).
1 Mar 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min