RCL Foods se wesensverdienste per aandeel styg met meer as 50%

Loading player...
Rob Field, finansiële hoof van RCL Foods gesels oor die groep se finansiële resultate, die impak van voëlgriep, en kospryse.
4 Mar 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min