Die JSE sak, maar die rand beur deur die R19-vlak teen die dollar

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor goudaandele, die rand, en die petrolprys wat styg.
5 Mar 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min