Yolanda Maartens gesels met Torga Optical se Charlandi van der Westhuizen.

--:--
Charlandi van der Westhuizen praat oor Vernal Karatoconjunctivitis – ‘n bilaterale, chroniese, inflimmatoeriese kondisie van die konjunktiva.
15 Mar 3AM Afrikaans South Africa Health & Fitness

Other recent episodes

Mites oor ooggesondheid

Hierdie week op At Lunch was ons fokus op die oog. Ons sluit Oogsorgweek op OFM af met ‘n laaste episode oor algemene mites as dit by oë en sig kom. OFM Inhoudsbestuurder Elzette Boucher-Kruger het met Dr Karen Conradie van Pasteur Ooghospitaal gesels…
20 Oct 2023 6AM 8 min