Die JSE torring aan sy indekse

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die rentekoers en inflasiekoers in Amerika, en die JSE se indekse.
12 Mar 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min