Weird Wide Web - Spookagtige meer kry 'n gladde glybaan
--:--
Die betrokke meer is in die noorde van Georgia, VSA, en het 'n onheilspellende reputasie verwerf. Lake Lanier is 'n kunsmatige meer wat bo-op dorpe en begraafplase gebou is en is vernoem na skrywer, digter, musikant en veteraan van die Konfederale weermag, Sidney Lanier.