Erediens - 17 Maart 2024

--:--
Prediker: Nicolette Bester
Teks: Johannes 18:1 – 11
Tema: Bekers vol aggressie en bekers vol genade

Nicolette is ‘n teologiese student aan die Fakulteit Teologie in Stellenbosch. As deel van teologiese studente se opleiding, moet hul tydens hul finale jare tydens eredienste, onder toesig van ‘n leraar, preek en die liturgie behartig. In hierdie opname fokus ons op die feit dat aggressie deel is van ons elkeen se lewe, maar dat Jesus die vlamme van woede met genade kom blus.
17 Mar Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Pinkster 2024 - Deel 1

Ons kyk na die verband tussen die vier natuur elemente en die Heilige Gees. Net soos vuur, lug, water en grond lewe aan ons gee, so gee die Heilige Gees ons lewe, beweeg en bestaan volgens Handelinge 17:28a. Ons verken dit as volg elke keer: Die Vier Natuur Elemente in…
12 May 21 min

Pinkster 2024 - Deel 2

Ons kyk na die verband tussen die vier natuur elemente en die Heilige Gees. Net soos vuur, lug, water en grond lewe aan ons gee, so gee die Heilige Gees ons lewe, beweeg en bestaan volgens Handelinge 17:28a. Ons verken dit as volg elke keer: Die Vier Natuur Elemente in…
13 May 29 min

Erediens - 05 Mei 2024

Prediker: Nadia Muller Teks: Johannes 4 Tema: Wie ek is Not because of who I am But because of what you've done Not because of what I've done But because of who you are Dít is die woorde “Who am I” van Casting Crowns. Nadia praat in hierdie opname oor…
5 May 25 min

Erediens - 21 April 2024

Prediker: DJ Muller Teks: Handelinge 4 Tema: Hoe lyk mense wat geroep is? In die kerklike jaar, staan die vierde Sondag van Pase as Goeie Herder-Sondag óf Roepingsondag (Vocation Sunday) bekend. Dit is die Sondag waartydens kerke regoor die wêreld fokus op die feit dat Christus, die Goeie Herder, mense…
21 Apr 22 min

Erediens - 14 April 2024

Prediker: Nadia Muller Teks: Johannes 21:1-19 Tema: Jesus se aangenome kinders Ons is deur God gemaak en ons behoort aan Hom, maar sonde het ons kom wegruk. Jesus het ons opnuut kom aanneem as Sy eie. Nou leef ons as kinders van God. Vandag gesels ons oor wat dit vir…
14 Apr 25 min