Is jou water veilig om te drink?

Loading player...
Prof Anja du Plessis, waterkenner van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gesels oor die veiligheid van drinkwater in Suid-Afrika.
22 Mar 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min