Bizskoops - 04 April 2024
--:--
Op die program vandag ... President Ramaphosa verwelkom vordering om logistieke probleme te beëindig.
Die ekonoom Waldo Krugel gaan ons meer vertel oor inflasionêre druk.
In internasionale sake-nuus... Hapag-Lloyd het 'n verbeterde siening oor handel vir die res van 2024.
In beleggingsnuus, Old Mutual glo dat Suid-Afrikaanse aandele hul waarde begin wys.
En ons gesels ook met Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-ontleding om meer uit te vind oor bedreigde energievoorrade, mielieproduksie en die rentekoers.