Koebaai Zim-dollar

Loading player...
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse ekonomie, Zimbabwe se nuwe geldeenheid, en Sanlam se belang in die Shriram-groep se versekeringsbesigheid in Indië.
5 Apr 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min