Meer en meer werknemers dring aan op meer geld as hulle van die kantoor móét werk

Loading player...
John Loos, eiendomskenner van FNB gesels oor verandering in die aantal werknemers wat terug is op kantoor na Covid-19.
8 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min