Plant-gebaseerde worse en frikkadelle kan as “vleis” bemark word

Loading player...
Jowidene Van Schalkwyk van die Raad vir Verbruikersgoedere (CGCSA) gesels oor die hofuitspraak oor die bemarking van plant-gebaseerde produkte wat vleisprodukte naboots.
11 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min