Tegnologie bring die apteek nog nader aan jou huis

Loading player...
Justin Buys, hoof van kliëntediens by RecoMed gesels oor hoe jy die apteek aan jou selfoon kan bind.
12 Apr 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min