Die R15 miljard Zimbali Lakes-ontwikkeling mik hoog

Loading player...
Werner Burger, meesterontwikkelaar by die Zimbali Lakes-oord en uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor die nuwe Zimbali Lakes-ontwikkeling.
16 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min