Maak seker altwee gades weet wat in die huishouding se finansies aangaan

Loading player...
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor finansies in die huishouding.
16 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min