Nuwe NWU-graad help met wanvoeding

Loading player...
‘n Nuwe meestersgraad in Voeding met Kerntegnieke by die Noord-Wes Universiteit sal help om wanvoeding in Afrika aan te spreek. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens het met mede-professor Linda Malan van die Sentrum vir Uitnemendheid in Voeding by die Noord-Wes Universiteit gepraat om uit te vind wie die graad kan neem, en hoe dit gebeur het dat die NWU dit aanbied.
17 Apr 2024 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min