Zinhle Mathibela vertolk die rol van Thandi in Diepe Waters op kykNET Man-Don 18:30

--:--
Sy werk vir Zelda as ‘n skoonheidsterapeut by Skinvestment. Met haar professionele werketiek en deursettingsvermoë het sy vir Zelda bewys dat sy die titel van bestuurder verdien. Sy is egter baie amisieus – sy wil graag ‘n berader word en Anja het haar die kans gegee om die Swartmarlyne (swemmers) se berader te wees. Thandi se pa het egter onlangs in die prentjie gekom – hy is ‘n suksesvolle besigheidsman en het ander drome vir haar. Sy wil egter nie in sy skaduwee leef nie en wil haar eie drome najaag.
17 Apr 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Gershwin Mias vat grond met Skemergrond.

Skemergrond speel af in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hulle pragtige blomplaas. Ons maak kennis met die inwoners van Gemoedsdrif, en die plase in die onmiddellike omgewing, wanneer die aflewering van ’n brief lei tot groot spanning en gebeure wat die lewe…
9 Oct 1PM 8 min

André de Villiers durf motorfietsavontuur aan!

Kom reis saam met 1 Spoor Avonture waar passie gedeel word vir die sport, die avontuur en ons mooie land. Vanaf Maandag 7 Oktober 17:30 is André de Villiers (wat kykers van die gewilde program André 4x4 ken) te sien in die nuwe kykNET-program, 1 Spoor Avonture, waar hy, Franswa…
7 Oct 1PM 11 min

Masterchef South Africa contestant Amogelang Maluleka is heating up the kitchen!

By winning last week’s Heritage Day challenge, in which the contestants had to make wors from scratch in pairs, Nabila and Lona were on the gantry, meaning they did not have to participate in this week’s elimination challenge. 25-year-old Amogelang Maluleka loves creating scrumptious dishes to bring joy and comfort…
2 Oct 12PM 6 min

Danielle Retief vlieg hoog op Banana Air!

Barbie Benadie (Danielle Retief) is ’n lugwaardin wat altyd op die uitkyk is vir ’n lekker tyd en ’n partytjiebestemming. ’n Laekoste-lugredery met ’n span eksentrieke lugwaardinne, twee vlieëniers, ’n senuweewrak van ’n bestuurder en sy persoonlike assistent wat hulself altyd in gekke situasies laat beland kan net een ding…
2 Oct 12PM 9 min