GesondheidFokus: Allergiese Rinitis - Local Choice Apteek 19 April 2024

Loading player...
Jacques van TLC Apteke, Danabaai, Langeberg Mall & George vertel meer oor die kondisie wat baie mense raak - allergiese rinitis.
Wat die mees algemene oorsake van allergiese rinitis is en hoe om dit geïdentifiseer
Kan allergiese rinitis permanent genees word?
En Jacques gee 'n paar wenke hoe mense met allergiese rinitis hul blootstelling aan allergene kan beperk om simptome te verminder.
19 Apr 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min