Nuwe reëls kan maatskappye noop om met NVG oor korrupsie te praat

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs gesels oor nuwe reëls wat maatskappye kan noop om met die NVG oor korrupsie te praat.
23 Apr 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min