Salileni Dagsorgsentrum in Bethlehem vra die gemeenskap vir hulp

Loading player...
Louise van den Berg bestuurder van die Salileni Dagsorgsentrum sluit by Yolanda Maartens aan. Sy verduidelik wat van die uitdagings is wat hulle op 'n daaglikse basis moet hanteer?
Wat van hulle huidige behoeftes is waarmee die publiek hulle moontlik kan bystaan? Kontak die sentrum gerus by salilenisgr8@gmail.com of skakel 058 303 1799
24 Apr 2024 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min