Codi is die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm

Loading player...
Sabihah Mohamed, uitvoerende hoof vir CODI by die Suid-Afrikaanse Reserwebank gesels oor hoe die nuwe instelling wat deposante gaan beskerm werk.
25 Apr 2024 1PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min