Die JSE ry wipplank vanmiddag, maar die rand verloor teen die dollar
--:--
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys.