Groephoof-uitvoerende beampte van NWK kyk terug oor termyn

Loading player...
Theo Rabe, groephoof- uitvoerende beampte van NWK sluit by Yolanda Maartens aan en kyk terug na 19 jaar by NWK, hy het in tydens moeilike tye dinge omgedraai toe van NWK se sakesegmente nie meer winsgewend gefunksioneer het nie en produsente self gesukkel het met uitdagings soos droogte. Hy deel ook wat hom sal bybly as hoogtepunte tydens sy loopbaan by NWK. Verder is NWK die grootste werkverskaffer in Lichtenburg en as’t ware ‘n steunpilaar in die gemeenskap deurdat hulle betrokke is by verskeie opheffingsprojekte onder die jeug, grondpaaie skraap en slaggate herstel. Hy vertel ook hoekom dit vir NWK belangrik is om so aktief by hul gemeenskap betrokke te wees.
3 May 2024 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

The Westdene Park Conservancy asks you to be kind to your neighbourhood

40 Acts of kindness for 40 years of OFM and Michael Deutschmann joins Yolanda Maartens to talk about the Westdene Park Conservancy in Bloemfontein. This initiative invites you to be kind to nature and to be kind to your neighbourhood. You can get involved by making an annual contribution to…
3 Mar 5AM 5 min

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min