Gesondheidfokus: The Local Choice Apteek - Jig (Gout) 03 Mei 2024

Loading player...
Vandag se gesprek met Jacques raak miljoene mense wêreldwyd: JIG ook bekend as Gout. Jacques Papenfus apteker by The Local Choice Apteek George, het reeds jare se ervaring in die behandeling van hierdie toestand en gee raad hoe om die toestand te voorkom, te bestuur en te behandel. Luister gerus weer!
3 May 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min