Hóé gereed is Takealot vir Amazon?

Loading player...
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens.
9 May 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min