Legendariese akteur Cedwyn Joel kom verklap sy Kelders Van Geheime.

Loading player...
Afrikaanse kykers (en liefhebbers van Afrikaanse inhoud) kan uitsien na
splinternuwe boeiende en opwindende stories met die bekendstelling van e.tv se
eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama. KELDERS VAN GEHEIME fokus op die intriges van drie huisgesinne wat hul brood
en botter – en ‘n glas wyn! - verdien op ‘n wynplaas in die Kaap. KELDERS VAN GEHEIME Man-Vry op Etv 6pm.
10 May 2024 3AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Erns Grundling se epiese reis deur Viëtnam in Elders se agste seisoen

Van Hanoi se bedrywige strate tot die mistige berge van Sa Pa, deur magiese grotte, ikoniese baaie en die energieke strate van Ho Chi Minh-stad dis waarna kykers kan uitsien wanneer Elders: Viëtnam op Sondag 19 Julie om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) begin uitsaai. Stapper en skrywer Erns Grundling…
15 Jul 1PM 13 min

Van Arendsvlei tot Skemergrond: Robyn Rossouw se volle-sirkel-oomblik

Sy speel 'n ma wat van haar verlede weg hardloop, maar vir Robyn Rossouw was die rol van Cheryl in Skemergrond 'n kans om haarself te konfronteer. Luister hier na haar gesprek oor trauma, vertroue op stel, en hoekom hierdie karakter vir haar so besonders is. Skemergrond word Maandae tot…
8 Jul 1PM 8 min

Neels van Jaarsveld oor sy nuwe rol as tuisbly-pa in Beter as Gister

Hy speel Marco Fouché, 'n toegewyde pa wat sy loopbaan vir sy kinders opsy gesit het maar nou begin dinge verander. Neels van Jaarsveld gesels oor die nuwe kykNET-dramareeks Beter as Gister, wat die kollig plaas op pa's en die druk wat hulle ervaar. Die reeks begin 30 Junie om…
24 Jun 1PM 7 min