Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf

Loading player...
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf.
13 May 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min