Rand steeds onder druk

Loading player...
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die rand se beweging, Sasol en Pick n Pay se aandeelpryse, en Amerika wat vandag in die groen begin het.
6 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenner antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
13 Mar 11AM 19 min