GESONDHEIDFOKUS: HOES - The Local Choice Apteek - 07 Junie 2024

Loading player...
Jacques van TLC George, vertel meer van "Hoes". Luister gerus weer.
THE Local Choice Apteke in Danabaai, Langeberg Mall en George lewer medikasie gratis af. Probeer die diens gerus deur TLC te sms na 48860 en kry jou naaste tak se whats app nr, waarna jy dit kan stuur om hervul en afgelewer te word. So maklik soos 123.
7 Jun 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min