Die Tshwane Metro soek 1000MW se elektrisiteit, en gou ook

Loading player...
Cilliers Brink, burgemeester van die Tshwane-metro gesels oor hulle planne vir elektrisiteitsopwekking.
20 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min