Die Ontvanger soek jou kriptowinste

Loading player...
Wiehann Olivier, vennoot en leier van FinTech en digitale bates by Forvis Mazars SA gesels oor die SAID se kennisgewing aan kripto-handelaars.
20 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min