Die JSE ry wipplank vandag, maar die rand hou koers teen die dollar.

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA gesels oor die markte.
21 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min