Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
21 Jun 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 11AM 8 min