Ivan Botha en Donnalee Roberts gesels oor nuwe kykNET-reeks

Loading player...
Ivan is die regisseur van 'Een keer om die son', en hy en Donnalee is medeskrywers van die reeks saam met Liani Jansen van Rensburg, Retief Scholtz en Tina Kruger. Donnalee is ook as Amé Cloete te sien in die reeks, wat in en om Kaapstad verfilm is.
24 Jun 2024 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Grammy Award-winners All-4-One share exclusive info on return to SA

The Drive with Rob & Roz is bringing you a special conversation with Grammy Award-winning R&B group All-4-One! The group chats about their connection with South Africa and what fans can look forward to when they take the stage at SunBet Arena in Pretoria on 30 and 31 October for…
16 Oct 13 min

Pierre Breytenbach deel meer oor nuwe kykNET-vasvraprogram

Bekende akteur en aanbieder Pierre Breytenbach het gesels met The Drive with Rob and Roz oor die splinternuwe kykNET-reeks, 'Die 1%-Klub'. Die hoogaangeskrewe internasionale speletjiesprogram kom Suid-Afrika toe en inskrywings is nou oop!
15 Oct 12 min

Het ons die tuisnywerheidmafia ontbloot?

Tuisnywerhede is 'n plek waar baie Suid-Afrikaners gereeld 'n draai maak. Rob Forbes en Rozanne McKenzie is self mal oor 'n tuisnywerheidkoekie of beskuit, maar hulle het 'n paar vrae oor hoe hierdie industrie werk…
13 Oct 10 min

EXCLUSIVE: Grammy-nominated band announce first South African tour

Icelandic rockers Kaleo started as a small local band and have blown up to a worldwide sensation. Their biggest hit 'Way Down We Go' is currently on over 1,69-billion streams, putting them in an elite group of artist such as Ariana Grande, The Weeknd and Drake. The Drive with Rob…
14 Oct 17 min